Bespreek nou


Bespreek jou plek vandag:



Kapenaars neem die N7 verby Piketberg, Klawer en draai regs by Vanrhynsdorp. Ry tot by Nieuwoudtville en draai dan links na Loeriesfontein. Neem die eerste pad links by Grasberg (’n grondpad). Die plaas is die eerste een op linkerkant. Van Upington ry jy deur Kenhardt, Brandvlei, Calvinia en dan Nieuwoudtville. Hier draai jy regs na Loeriesfontein en neem die eerste pad links by Grasberg - dis ’n grondpad. Willemsrivier is die eerste plaas op linkerkant.