Ons Stories

July 30, 2018

Ons span by Willemsrivier

Op Willemsrivier wil ons graag erkenning gee aan ons werkers – julle as span maak die proses van gerieflike verblyf […]
May 17, 2017

Geskiedkundige geboue op die plaas

Ronde trapvloer en kafhok: Nadat die koring met die sekels afgesny en in gerwe gebind is, is dit met ’n perdewa […]
May 17, 2017

Die plaas se naam

Oorspronklik was die plaas se naam eers “Kliprivier”, genoem na die rivier wat daar vloei. Maar nadat ’n geweldadige Khoi-groep […]
May 17, 2017

Plaas kom in Kotzé besit

In die vroeë 1800’s het ’n weduwee Carstens met vier dogters op Willemsrivier gewoon. Twee van hulle was ’n tweeling. […]
May 16, 2017

Ander gebruike op die werf

Gedurende die tyd wat oupa Paul en ouma Mieta (getroud in 1871) op Willemsrivier met hul elf kinders gewoon het, […]
May 16, 2017

Spookstories

Lord Louw, ouma Mieta se oom, was ‘n man wat nóóit gewerk het nie. Hy was meestal geklee in ’n […]
May 16, 2017

Boererate

Vir verkoue en griep is veral sinkpynspesifiek gebruik. Dit het die siek persoon goed laat sweet. Staaldruppels help om erge […]
May 16, 2017

Gelowe / Bygelowe

Ouma Mieta het geglo dat die geheim om ‘n suksesvolle tert te bak in die rys van die deeg lê. […]
May 16, 2017

Willemsrivier se fontein

Die verdeling van die vierkant van Willemsrivier het in 1939 plaasgevind. Saam met hierdie verdeling is ’n kontrak opgestel wat […]
May 16, 2017

Grond word verloor

In 1927 sterf oupa Theun Kotzé skielik aan ’n hartaanval langs die houthoop op Willemsrivier. Op daardie stadium was hy […]
May 16, 2017

Die Rebellie van 1914

Tydens die Rebellie het almal op Willemsrivier gerebelleer. Baie boere het by die Rebellie aangesluit, want hulle was onder die […]
May 16, 2017

Die droogte van 1933

Tydens dié groot droogte het die Kotzé’s gehoor dat daar nog goeie weiding naby Grootdrif, onder die Bokkeveldsberge, beskikbaar was. […]